Monday, July 23, 2018

ROLBAL NUUS - Petrus Willis

Petrus Willis het deel geneem aan die Chris Calder Jeugdag 16 Junie. Daar was ag spanne, elke span het bestaan uit 1 skool leerder en 2 volwassenes.
Elke span het 3 wedstryde gespeel.  Petrus se span het 4de geeindig.

 23 en 24 Junie het Petrus en SW, sy broer en Pieter Marais deelgeneem as span aan die Jeugtoernooi in Oudtshoorn.  Daar was spanne vanaf Hermanus tot Beaufort Wes wat deel geneem. Hulle het 5 wedstryde despeel tydens die naweek.