Alexander Kaufmann, 2013 Matriculant at Olyfkrans College has achieved fantastic results at Potchefstroom's North-West University.
Alexander is a Namibian citizen from Windhoek, he was always a valued member of our prefect team and a fantastic ambassador for our school.
Alexander studied his BA, Communications and Industrial Psychology from 2014-2016.
Congratulations Alex, we are incredibly proud of you, Olyfkrans wishes you only the best for your future.
Monday, March 6, 2017
Henard van Vuuren = Man van Staal
Met groot trots skryf ek hier vandag van Mnr Henard van Vuuren, graad 8 leerling van
Olyfkrans Kollege. Henard trek vir die 400 kg span tou. Saterdag, 4 Maart het Henard vir homself 'n goue medalje los getrek.
Toutrek is baie harde werk, streng eetplan, oefen oefen oefen, sweet en bloed. Seker die taaiste sport op aarde, stukkende hande, sterk hart.
Waarvoor?
Die GOUE Medalje.
Henard ons is super trots op jou. Jy is yster.

Subscribe to:
Posts (Atom)