Monday, October 23, 2017

Voortrekkers Gee Erkenning

Die Swellendam Voortrekkers het aan Johannes Jordaan (Hanno) en Jovan van Leeuwen, erkenning gegee vir hul toewyding en deursettingsvermoë deur die jare.

Baie geluk aan hierdie twee graad 12 leerders.  Ons is baie trots op julle en wens julle net die beste toe vir die eksamens.