Tuesday, February 14, 2017

Onderwêreld Skrywer besoek Swellendam

Die graad 12 leerders het kennis gemaak met die skrywer 

Fanie Viljoen. 

Die leerders is tans besig met die voorgeskrewe werk.